News

Sy is gister (9 Mei) in die Port Alfred-streekshof gevonnis. Sy het SAPS op twee verskillende geleenthede bedrieg. Donkrag het skuld beken op albei aanklagte en is daaraan beskuldig dat sy voorgegee ...
Nastassja en Albert gebruik humor om verskillende produkte te bemark en hulle volgelinge op sosiale media platforms kan nie wag vir hul gereelde manewales nie. Die duo reis deesdae landswyd om ...
“Dit is ’n lewendige museum met soveel verskillende fasette. Hier is boeke vir oud tot jonk. Klein Grethe van der Berg (5) blaai boeke in Naln se boekemark deur. Foto: Karen van der Berg “Afrikaans lê ...
“Afrikaans is dinamies; ons sien hoe die taal lewe en in soveel verskillende kontekste en kulture gebruik word. “Dat Afrikaans selfs reklame kry oor die wêreld, maak my opgewonde dat die taal sal ...
Nadia, gespeel deur Melissa de Vries, en Xavie, wat deur Angelo Bergh vertolk word, vat die gehoor van die begin af deur verskillende emosies. ’n Mens voel byna of jy by die familievetes en skandale ...