Amelia Bothma dip 'n hond in Upington. Sy beplan om gedurende die vakansie Standerton te besoek. Amelia Bothma, ‘n voormalige inwoner wat nou op Upington woon, beplan ‘n dipdag vir die Standerton ...
Vergeet-My-Nie (VMN) Dameskoshuis op die Potchefstroomkampus van die Noordwes-Universiteit vier vanjaar haar 50ste bestaansjaar. Die koshuis beplan ‘n spesiale 50-jaar reünie van 18 tot 20 Augustus ...